Kuier

HOPE KEUSES

Baie ouers moes tydens die Covid-19-pandemie dringende pianne maak om hul kinders opgevoed en aan die leer te hou. Van gewone skooldae was daar nie sprake nie, so hulle moes alternatiewe vind.

Homeschooling, aanlyn skole en hibriede skoolmodelle het noodsaakliker én gewilder geraak, Maar soos met enigiets nuuts, was en is daar tandesnyprobleme. Of dit oor’n gebrek aan die regte webtoeganklikheid of toerusting onder minderbevoorregte leerders is, of die huidige gebrek aan wetgewing oor aanlyn platforms - elke metode het sy eie issues. Dit beteken ouers moet hul huiswerk doen oor beskikbare opsies.

Wilma Paulse (49) van Pretoria, se seun, Adam (22), het verlede jaar sy matriekdeur homeschooling klaargemaak.

“Adam is op die outisme-spektrum en homeschooling was eintlik al opsie, want daar is min skole wat vir

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i