Kuier

SKOOLJAAR ONSEKER

Rus in vrede aan elke leerkrag en leerder wat hul lewe weens Covid-19 verloor het.

Op onderwysgebied was dit ’n rowwe 2020. En dit lyk nie of 2021 minder uitdagend gaan wees nie – nie met ’n tweede vlaag Covid-19, die aanbreek van die nuwe jaar met meer as 1 600 sterftes landwyd onder opvoeders en groot onsekerheid oor wat die nuwe skooljaar gaan inhou nie.

Die hoop wat Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, in Desember uitgespreek het dat leerders vanjaar veel meer tyd in die klas sal deurbring as gedurende 2020, lyk al hoe meer of dit gaan beskaam.

Hoewel die departement van basiese onderwys teen druktyd vol vertroue was dat alles in plek is sodat onderwysers op 25 Januarie kan terugkeer skool toe, en die leerders twee dae later, is daar baie mense wat glo dat die skole eers later gaan open – of glad nie. Skole of provinsies kon wel self besluit of hulle vroeër wil oopmaak in die lig van die kurrikulum-herstelprogram wat aangekondig is om verlede jaar se verlore onderrig en leer in te haal.

VERLOOR BAIE ONNIES

Prof. Michael le Cordeur, oudskoolhoof en-kringbestuurder wat nou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker