Kuier

BEDOEL VIR DIE ROL

VERMAAK

Die Oos-Kapenaar Jaques de Silva (in sy 30’s) van Gqeberha het al in graad 10 geweet toneelspel is iets wat hy vir die res van sy lewe wil doen. En toe Covid in 2020 toeslaan, het hy vir ‘n oomblik gedink dis die einde van sy droom. Maar, ná wat hy beskryf as ‘n vreesaanjaende oudisie, het Jaques ‘n rol in 7de Laan losgeslaan!

Vandag vertolk hy die karakter van Denzil Jonker in dié sepie en kuier hy elke aand in ons sitkamers! “Ek moes eintlik ‘n paar maande voor die oudisie vir die rol van Denzil, vir ‘n ander rol in die sepie ‘n oudisie doen. Maar ek’t soveel hooi op my vurk gehad aangesien ek te doen. Ek diep in my binneste geweet dat ek dié geleentheid met albei hande moet aangryp.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related