Huisgenoot

Jaques de Silva

WELKOM IN HILLSIDE

Kykers was verstom toe die geskeide sakeman Denzil Jonker onlangs sy debuut in die sepie 7de Laan gemaak en die koffiekroeg Oppiekoffie reg voor die nuwe eienaar, Vince (Jacques Blignaut), se neus weggeraap het.

Denzil se grootste dryfkrag is om ’n gemeenskap te vind, ’n plek wat hy sy tuiste kan noem, sê Jaques de Silva (35), die akteur wat dié karakter speel. “Denzil probeer van sy verlede ontsnap en oorbegin. En dit gaan vir hope opwinding sorg,” sê hy. “Jy kan probeer weghardloop van jou probleme, maar dit haal jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related