WILLEM KROG is ’n skrywer en ’n digter wat in Johannesburg as prokureur praktiseer. Hy het ’n meestersgraad in grondwetlike reg.
Sy eerste publikasie was die regsboek Constitutional Practice and Ca...view moreWILLEM KROG is ’n skrywer en ’n digter wat in Johannesburg as prokureur praktiseer. Hy het ’n meestersgraad in grondwetlike reg.
Sy eerste publikasie was die regsboek Constitutional Practice and Cases. Hy debuteer in 2011 met die fiksiewerk Jacobus terwyl sy eerste bundel poësie, Assignaat, in 2014 deur Hond Uitgewers gepubliseer is.view less