Huisgenoot

DIE MOOI IN DIE MOEILIK

‘DAAR WAS DAE AANEEN DAT JUNGLE OATS DIE ENIGSTE DING OP DIE SPYS-KAART WAS’

MOOI was nog nooit lelik nie – vra maar die vroue wat elke aand getrou voor die kassie inskuif, almal vir dieselfde rede: om die aantreklike Jaques de Silva (37) te sien.

7de Laan was sy groot deurbraak nadat hy jare lank sy passie vir drama uitgeleef het op die verhoog en in TV-reekse soos Isono, Grassroots en High Rollers te sien was. Maar toe kom die rol van Denzil Jonker oor sy pad – die nuwe eienaar van Oppiekoffie in Hillside. “Ek het met grootgeword, en om nou deel van die gewilde reeks te wees, is ongelooflik, en soms intimiderend,” lag Jaques.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related Books & Audiobooks