Huisgenoot

VERLOOF EN VERDIEP IN MY FLEUR

AS KIND was sy so skaam dat sy nie eens self kos in ’n restaurant kon bestel nie. Maar vandag is die sprankelende aktrise glad nie skaam om te verklap dat sy haar kêrel moes aanpor om daardie verloofring aan haar vinger te steek nie. Of om te vertel hoe hard sy gewerk het om ’n droomrol los te slaan nie.

“Ek weet ek’s nog jonk, maar ek skimp nou al twee jaar hy moet my vra om te trou, want ek het van die begin af geweet niemand pas beter by my nie,” gesels Melissa Willering (24) oor haar verloofde, die videoredigeerder Regardt Botha.

Die aktrise wat TV-kykers as se Chrissie leer ken het, is net so in haar skik met haar as met haar verlowing.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot4 min read
Roes
JY HET sekerlik al ’n kis vol ou gereedskap gesien, of dalk ’n kar wat jare lank buite gestaan het? Jy sal opmerk hoe dele van die metaal se kleur begin verander of begin afskilfer het. Wanneer metale verweer of tot niet gaan, word dit korrosie genoe

Related Books & Audiobooks