ONS LIEFDE WAT HOU
Apr 14, 2022
4 minutes
Deur JACO HOUGH-COETZEE
Foto’s:
ONKGOPOTSE KOLOTI
DAAR’S die blitsafsprake, die wedywering vir ’n boer se aandag, die ongemaklike gesprekke en die vermaaklike plaasbesoeke. Dit álles is deel van Boer soek ’n vrou se suksesresep.
Maar die kersie op die koek – en die werklike rede vir dié kykNET-maatsoekreeks se gewildheid – is om te sien hoe twee mense voor jou oë by mekaar liefde vind. En gemeet aan dié standaard was die pas afgelope 14de seisoen beslis ’n wegholsukses, want nie net een nie twéé – paartjies lyk maande ná die verfilming nog net so verlief soos wat kykers teen die einde van die reeks op hul kassie gesien het.
TYSON ZUNCKEL EN ALRI VORSTER
Hy is die aantreklike boer met ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days