Huisgenoot

WISSELENDE BOER-OESTE

DIE liefde tussen party mense blom so geil soos ’n plaasoes ná ’n goeie reënseisoen – en sommer vinnig ook.

En noudat die 15de seisoen van Boer soek ’n vrou ten einde geloop het, blyk dit dat die maatsoekreeks ná baie jare steeds ’n vrugbare teelaarde vir romanse bly.

Huisgenoot het gaan inloer by die deelnemers aan dié seisoen om te hoor hoe hul hartsake lyk nadat die kameras ophou draai het.

DIE TOPVYFBOERE

1 LOUIS BOTHA

Sommer van episode 11 af, toe Louis B (27) vir Rachie se ouers op Vivo, Limpopo, moes gaan kuier, kon kykers sien dié twee het die skoot hoog deur. Hy het so lekker saam met haar en haar mense gekuier, dit het vir hom gevoel “asof ek in my eie huis saam met my eie mense kuier”,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related