Huisgenoot

NES OUMA DINA

‘EK SAL MOS NIE MY HELE LEWE IN PRETORIA OPPAK EN PLAAS TOE KOM AS EK NIE VIR SEKER WEET DIT GAAN TOT ’N TROUE LEI NIE’

HY IS sekerlik die mees omstrede boer wat aan die 15de seisoen van Boer soek ’n vrou deelgeneem het. Hy is gereeld ná elke episode aanlyn behoorlik oor die kole gehaal.

Sommer met die intrapslag, toe boer Louis Malan (27) in sy bekendstellingsvideo gesê het hy soek ’n vrou soos sy oorlede ouma Dina, het die wenkbroue al gelig. Toe sy drie gekose deelnemers by hom op die plaas kom kuier, neem hy hulle op ’n wildkykrit deur die bosveld waar hulle vir koffie en beskuit stilhou. Hy stel toe ewe stuitig voor hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related