Ebook262 pages6 hours
Lien se lankstaanskoene
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Bekroon met die Goue Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2007, die M.E.R.-prys vir Jeugliteratuur 2009 en benoem vir die IBBY Ererol in 2010. Vir Lien Jooste het haar matriekjaar onverwags in ’n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie. Lien se lankstaankoene is die aangrypende verhaal van ’n matriekmeisie wat te midde van ’n familiekrisis leer dat ’n mens meestal slegs twee keuses het: óf jy sink, óf jy swem.’n Gratis studiegids vir leerders sowel as onderwysers is beskikbaar by ww.nb.co.za. Lien se lankstaankoene, die rolprent, is in 2013 vervaardig deur kykNET, onder regie van André Odendaal en met o.a. Hykie Berg, Franci Swanepoel, Elize Cawood, Marie Pentz en Carmen Pretorius, as Lien, in die rolverdeling.
Author
Derick van der Walt
Derick van der Walt is die skrywer van Lien se lankstaanskoene (Goue Sanlamwenner 2007, M.E.R.-Prys vir Jeugliteratuur en IBBY Erelys 2010) en verskeie ander bekroonde jeugverhale. Sy eerste roman vir volwassenes, Daan Dreyer se blou geranium, het in 2012 verskyn. Hy woon in Pretoria.
Read more from Derick Van Der Walt
Toring van Jasmyn Rating: 5 out of 5 stars5/5Willem Poprok (skooluitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoopvol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWillem Poprok Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBambaduze Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Lien se lankstaanskoene
Related ebooks
Swartskaap Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMet ander woorde Rating: 4 out of 5 stars4/5Skrik op die lyf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMedusa Rating: 5 out of 5 stars5/5Mot kry kleur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStille waters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord in die beloofde land Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dood van 'n goeie vrou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedsomer Rating: 4 out of 5 stars4/5Ratels Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartedief Rating: 5 out of 5 stars5/5Middernag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Portier Rating: 3 out of 5 stars3/5Krake Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKortetjies en 'n lange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVaselinetjie Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Man van min belang Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTussen vriende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNoot vir dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGetuie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRillers 4: Ou Langklou Rating: 1 out of 5 stars1/5Tou Rating: 5 out of 5 stars5/5Hans steek die Rubicon oor Rating: 5 out of 5 stars5/5Onsigbaar Rating: 4 out of 5 stars4/5Zip! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem en die wilddiewe Rating: 5 out of 5 stars5/5Sweepslag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSomtotaal Rating: 3 out of 5 stars3/5Biegbrief en ander verhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Lien se lankstaanskoene
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Lien se lankstaanskoene - Derick van der Walt
XOa book_preview_excerpt.html \˲qpg;d;V0fsDrDAA5Ph'x^+oK|, 3
Iszde
c:|>81.E;cBu쪦6xz(Pq[x,Ʈl0͏Mx(^89tP?_tMߕu1P.xg.lOqCT!r8H6m s"*E"]NMjB«=,em];q{sQ8./,a^;;e]