Huisgenoot

Misdaad, moord en Meyer lê lekker lepel

DIE man wat die deur oopmaak, is baie maerder as ’n jaar of wat gelede. Hy vertel hy was toe so dik en onfiks soos lanklaas tevore.

Gelukkig ontdek hy toe die Lose It!-app, begin kilojoules tel en die kilogramme smelt weg (al het hy in die inperking verwoed begin muffins bak).

Dit kan Deon Meyer óf Vaughn Cupido wees met wie hierdie storie begin. Behalwe dat Deon nie so ondiskreet oor sy langbeenvrou, Marianne, sou praat soos sy gewilde polisiemankarakter wat vertel hoe hy een oggend nie sy broek kon toekry nie: “Toe is ek bang Desiree sien dit. And then the rest of it dawned on me: Sy is hierdie sleek and sensual animal, sy kan pick and choose. En nou’t sy hierdie dik drol

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
’n Huis Met ’n Uitsig
DIS nié die Vanrhynsdorp wat ’n mens in toeristebrosjures sien nie. Die vlakte lê eindeloos voor jou uitgestrek en daar is nie ’n veldblom in sig nie. “Spitsverkeer op Vanrhynsdorp is wanneer daar vyf karre is,” sê Maria Lakay en wys uit haar ruim si
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot1 min read
Maak Jou Eie Papier
Verwyder alles uit die houtraam en plaas dit op ’n oppervlak met die kleiner opening na bo. Plaas die maasdraad bo-op sodat dit die oop deel van die raam bedek. Kram dit dan reg rondom vas. Skeur die papier in klein stukkies en plaas dit in die menge

Related Books & Audiobooks