Huisgenoot

MY LANG STRYD VOOR BOOKER-ROEM

‘DIS WAARSKYNLIK ’N BIETJIE SOOS OM DIE LOTERY TE WEN. DIT KAN JOU OOK VERNIETIG’

HY IS nie iemand wat sy gevoelens sommer wys nie. Die skaam en ietwat teruggetrokke Damon Galgut dra nie sy hart op sy mou nie, maar toe hy as die wenner van vanjaar se Booker-prys vir die beste Engelse roman aangewys word, was hy duidelik oorstelp van vreugde.

Toe die skrywer van Kaapstad in die glansryke seremonie in Londen op die verhoog stap, het dit ’n oomblik gelyk asof hy in trane gaan uitbars. Eindelik, ná twee vorige benoemings, het hy met sy roman The Promise een van die wêreld se gesogste literêre pryse gewen.

Damon (58) is die derde Suid-Afrikaanse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot4 min read
Ongewerwelde Diere
KAN jy glo 97% van diere op Aarde het nie ’n ruggraat nie. Dit klink ongelooflik, maar dis waar, en jy sal sien dat hierdie ongewerweldes van die vreemdste en wonderlikste wesens is wat jy kan teëkom! Daar is nagenoeg 35 groepe ongewerweldes, en somm
Huisgenoot6 min read
Doodgewoon
DIS die middel van die nag, die middel van Mei, die middel van die neëntigs. Ons is in ons vroeë twintigs, op die N1 iewers anderkant Bloemfontein. Ver anderkant. Anderkant Welkom ook. Op pad na ’n vriend in die noorde. Die radio vang lankal net ’n g

Related