Ebook883 pages10 hours
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van 'n jare lange droom.
Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy gesê: "dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring". Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het.
Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van 'n man en sy tyd - die eerste van 'n Nasionale Party eerste minister ná 1994 - probeer ook dié vraag te beantwoord.
Om Malan as mens te verstaan, is om te verstaan hoe die Afrikaners hulself uit die as van die Anglo-Boereoorlog in 'n nasie omskep het. Toe hy op sy sterwensbed gevra is wat vir hom die belangrikste van sy loopbaan was, het hy gesê: "dat ek my volk kon dien; dat ek my volk bymekaar kon bring". Sy verhaal is die verhaal van die mense wat hom tot hul leier verkies het.
Die Malan-bewind het egter ook die apartheidsera ingelui. Hoe kyk ons dan vandag na Malan? Hierdie skets van 'n man en sy tyd - die eerste van 'n Nasionale Party eerste minister ná 1994 - probeer ook dié vraag te beantwoord.
Author
Lindie Koorts
Lindie Koorts is a historian and postdoctoral fellow at the University of the Free State's Centre for Africa Studies. She holds an M.A. in Historical Studies from the University of Johannesburg and a D.Phil in History from the University of Stellenbosch. This book is the result of four years' research. During this time, she spent a year at the Institute of Biography at the University of Groningen in the Netherlands to hone her writing skills.
Related to DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme
Related ebooks
Klassiek reeks: Kroniek van Perdepoort Rating: 2 out of 5 stars2/5So was dit: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRobey Leibbrandt: 'n Lewe van fanatiesme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStories vir die lewe-omnibus: 'n Boek oor lewenswaardes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank: Memoires van toe en nou Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Heldin uit die vreemde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRykie: 'n lewe met woorde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en oorgange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMonochroom Reënboog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie beste verhale en humor van Herman Charles Bosman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAgter die Magalies, Deel 3: Rampe en Skade Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie oorlog kom huis toe: Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie prosa van die twede Afrikaanse beweging Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSê dit beter: Volume 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEmily Hobhouse: Geliefde verraaier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeermagstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArmblankes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSêgoed met slaankrag: 3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings Rating: 1 out of 5 stars1/5Herinneringe aan Parys Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntsnap!: Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid Rating: 2 out of 5 stars2/5Die Ambassadeur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBrouhaha Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme - Lindie Koorts
)Na book_preview_excerpt.html ۮY%+Js;
U`^ɼ0SLH!x[_"*A/y!C'%lq==</vefe/*ӯ~}s?i~oo˶i苪pln*Nͧn>7}9C_ԅ{svy*쓟]haWz*O.EWmu!]wTai?Ou?y>-p{9?[/wlD>]}^
u%ɿk?XB>,8 +|erCW]~Ehr,0E톱(~߆xO<}e;e(䟗P|_:bP9\~s;