Ebook437 pages11 hours
Robey Leibbrandt: 'n Lewe van fanatiesme
By Albert Blake
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser ROBEY LEIBBRANDT is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi's op 'n epiese tog in 'n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur.
Sy missie? Om in opdrag van die Duitse militêre geheimediens as skakel tussen die Nazi's en die Ossewabrandwag te dien. Leibbrandt het ook sy eie planne gehad om 'n sluipmoord op eerste minister Jan Smuts uit te voer en die regering omver te werp.
Leibbrandt het 'n aanhanger van nasionaal-sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika aan die Olimpiese Spele in Berlyn deelgeneem het. Hy is daarna deur die Duitse militêre geheimediens gewerf en het intensiewe sabotasieopleiding ontvang.
Wie was hierdie man wat uiteindelik aan hoogverraad skuldig bevind en ter dood veroordeel is? Dié biografie deur die bekroonde skrywer Albert Blake werp nuwe lig op hierdie enigmatiese figuur en die fanatisme wat hom aangevuur het.
Sy missie? Om in opdrag van die Duitse militêre geheimediens as skakel tussen die Nazi's en die Ossewabrandwag te dien. Leibbrandt het ook sy eie planne gehad om 'n sluipmoord op eerste minister Jan Smuts uit te voer en die regering omver te werp.
Leibbrandt het 'n aanhanger van nasionaal-sosialisme geword toe hy in 1936 vir Suid-Afrika aan die Olimpiese Spele in Berlyn deelgeneem het. Hy is daarna deur die Duitse militêre geheimediens gewerf en het intensiewe sabotasieopleiding ontvang.
Wie was hierdie man wat uiteindelik aan hoogverraad skuldig bevind en ter dood veroordeel is? Dié biografie deur die bekroonde skrywer Albert Blake werp nuwe lig op hierdie enigmatiese figuur en die fanatisme wat hom aangevuur het.
Author
Albert Blake
Albert Blake is die skrywer van die topverkoper Boereverraaier wat in die rolprent Verraaiers omskep is. In 2014 ontvang hy die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Louis Hiemstra-prys vir niefiksie vir Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer. Hy matrikuleer aan Grey-kollege in Bloemfontein waarna hy militêre opleiding aan die Valskermbataljon ondergaan. Blake is 'n praktiserende prokureur in Roodepoort.
Read more from Albert Blake
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder Rating: 4 out of 5 stars4/5Ontsnap!: Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid Rating: 2 out of 5 stars2/5Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBroedertwis: Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoerekryger: 'n Seun se hoogste offer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Robey Leibbrandt
Related ebooks
Afrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBuller se plan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSo was dit: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAgter die Magalies, Deel 3: Rampe en Skade Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeermagstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMonochroom Reënboog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBinnekring van Spookasems: Stories oor die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArendsnes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Die SAW in die Grensoorlog: 1966-1989 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTot die dood ons skei: Mans wat hul vroue vermoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vervolgdes: Ware verhale van gelowiges se lyding en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArmblankes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEen of ander held Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Kruispad Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Op soek na Generaal Mannetjies Mentz Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTannie Pompie se Oorlog: In die Driehoek van die Dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOom Kootjie Emmer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOor Berge en Dale: Op Reis met 'n Monumentjagter Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPruimtwak en skaduboksers: rubrieke, heildronke en nagedagtes Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste Afrikanerleiers: ''n Opperste toets van mag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Robey Leibbrandt
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Robey Leibbrandt - Albert Blake
l`Ld book_preview_excerpt.html }ےוݯ #[oC* I @ᘘ,䩬Dfe57E~#Fz䱭?
D_dfu31+OϾ}/_~1}ז_>|Ew7_?^~yyc_G]mu}ӕ{DzXrɺ?\elپvv})V/B{wI1[[opS_2]y;m~YPP6hN!k?CUh9Oh>αՐoʎ|)y[M-r_Wc?=OpF,CUyWl@C\.I}1>_|PDsv34
wo#;]luWuw,(mɞ6v]mR^ #7:@t wkj9Y짚&Fu<%n~fη(tWZq,NPHT%7Ǐ\ jJ!$ ,JDa?5"'wk^q"gg6ċ!Np;9>Pz~UOu7KpiHޕ/ַtg !3X@.p8(`7
;vM.gse>ԩI¶ʩݜP$7fEt|?yۆpZ
36OʒC+\ѼKnaV0@$C}n)E֒"]zp(U!2_Tb%og^wJRA#\Nѱ-h0h%H`\{ xN$3N
ր-1-4?'"/]YD+$&[0x]A&=dmWU`P%4 أj
^pqct70,w䖱g~QzqpݚP[\