Ebook415 pages6 hours
Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare
By Albert Blake
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Bomplanters, sluipmoordenaars, saboteurs. Almal Afrikaners. Kragstasies is opgeblaas en politieke moorde uitgevoer. Dié terreurveldtog van militante Afrikaners, wat die land in die 1940's naby aan die afgrond van anargie gebring het, is vandag grootliks vergete. Daar was spioenasie-intriges, opspraakwekkende hoogverraadsake en gewaagde ontsnappingspogings. Maar om politieke redes is hierdie hoofstuk in ons geskiedenis dekades lank diep begrawe. In Wit terroriste vlek Albert Blake dit wawyd oop. Hy vertel die dramatiese ware verhale van Afrikaners wat hulle tot terreur gewend het. Onder hulle tel die sanger Steve Hofmeyr se oupa en die latere eerste minister John Vorster, asook die wêreldbekende stoeier Johannes van der Walt. Wat het hulle gedryf? Waarvoor het hulle baklei? Was hulle verraaiers of was hulle ware patriotte? Wit terroriste bied 'n fassinerende blik op 'n versweë, hoogs aangrypende deel van die Afrikaner-geskiedenis.
Author
Albert Blake
Albert Blake is die skrywer van die topverkoper Boereverraaier wat in die rolprent Verraaiers omskep is. In 2014 ontvang hy die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Louis Hiemstra-prys vir niefiksie vir Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer. Hy matrikuleer aan Grey-kollege in Bloemfontein waarna hy militêre opleiding aan die Valskermbataljon ondergaan. Blake is 'n praktiserende prokureur in Roodepoort.
Read more from Albert Blake
Boereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder Rating: 4 out of 5 stars4/5Ontsnap!: Boerekrygsgevangenes se strewe na vryheid Rating: 2 out of 5 stars2/5Robey Leibbrandt: 'n Lewe van fanatiesme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBroedertwis: Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoerekryger: 'n Seun se hoogste offer Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Wit terroriste
Related ebooks
Weermagstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoerekryger: 'n Seun se hoogste offer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKultusse in Suid-Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en oorgange Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOnder 'n bloedrooi hemel: Liefde en geweld in Suid-Afrika: 'n Memoir Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKoshuis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTannie Pompie se Oorlog: In die Driehoek van die Dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk kies steeds die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste Afrikanerleiers: ''n Opperste toets van mag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPruimtwak en skaduboksers: rubrieke, heildronke en nagedagtes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloedbande: 'n Donker tuiskoms Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Afrikaners: 'n Biografie Rating: 4 out of 5 stars4/5Gangster: Ware verhale van albei kante van die strydlyn Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kinders eet viennas, maar 'n man kan nie relax nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord op Pofadder: Die skokkende verhaal agter Suretha Brits se meesterplan en die kontrak op haar man Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Generaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAbel se lot Rating: 4 out of 5 stars4/5So is dit nou: Nog stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsElders Rating: 4 out of 5 stars4/5Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Rating: 2 out of 5 stars2/5Duiwelsroos Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloed, dunner as water: Suid-Afrika se berugste familiemoorde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk wens, ek wens Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTot die dood ons skei: Mans wat hul vroue vermoor Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartland Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Wit terroriste
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Wit terroriste - Albert Blake
OOa book_preview_excerpt.html }ۮ$q$NEBAlL6n0U]Yғ
243'Kf/YUMc4O{GĎXq=?|Ү0UOz8
}O_#w/}>}#.zOaƪuENj#/Mqw_jn_mC֡u]շ?j:Og7Үj
8ۓwk|xNg}Ï~Zbٷuj#6Zc]w8mkGzpTfs KO
𧻓:^= `zzA;|ڏz@-~bn֏uWa8<