Rapport

Simbole wat swaarde word

Enkele jare gelede het my klerk by die konstitusionele hof, ’n Tswanasprekende nooi Seleseng, besluit om met ’n Boerseun genaamd Labuschagne te trou. Ek moes hulle trou, toga en al, in my huis. Die atmosfeer was merkwaardig. My vrou was gasvry; die bruid in beheer; bruidegom senuweeagtig; sy broer bedruk; skoonsuster geselserig; ma doodstil. Pa Seleseng, ’n moruti, het mooi gebid. Toe ek sê dat die huwelik soms moeilik is en harde werk vereis, antwoord stiefpa oom Kobus met enkele eenvoudige woorde: Dit hoef glad nie so te wees nie – so-lank daar net liefde is.

Sonder spraakvryheid sterf jou menswees.

Die bruidegom het self ’n aangrypende verhaal: Twee dae ná Lappies se tiende verjaardag, op die dag wat sy partytjie sou plaasvind, laat regses ’n bom ontplof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related