Huisgenoot

Nuut op die rakke

OP PAD NA MOORMANSGAT

Deur CHRIS KARSTEN

Human & Rousseau, R305*

DIS die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey – Billy, die berugte leier van die Foster-bende en Koos, die beroemde generaal en Boereheld. De la Rey is in 1914 in ’n padblokkade doodgeskiet en Foster is sowat 30 uur later om die lewe gebring.

Chris Karsten weef hier ’n verhaal uit feite en sy verbeelding wat oor vyf dekades strek. Hy beantwoord ons vrae.

Het die geskiedenis wat jy hier byhaal, jou nog altyd interesseer?

My belangstelling was eerder in af; ek wou historiese karakters af ondersoek, kyk wat in hul kop en hart aangaan, veral kyk of ons – die nuwe geslagte – nog aanklank kan vind by die denke, emosies en op-tredes van ons voorsate.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related