Dr. Johan Pienaar, voorheen gemeentepredikant en moderator in die NG Kerk, is ’n opgeleide bestuurs- en verhoudingskonsultant en raadgewer vir verskeie direksies. Hy tree gereeld l...view moreDr. Johan Pienaar, voorheen gemeentepredikant en moderator in die NG Kerk, is ’n opgeleide bestuurs- en verhoudingskonsultant en raadgewer vir verskeie direksies. Hy tree gereeld landswyd op as ’n motiveringspreker en is ook bekend vir veral sy radiowerk.
Johan is getroud met Rita, ’n onderwyseres, en hulle het drie getroude kinders.view less