Rapport

Apartheid: Idealiste se droom toe nagmerrie

Die skoppe reën nou weer op die lyk van apartheid ná die uitlatings deur oudpres. FW de Klerk, en Afrikaners is opnuut terug in die beskuldigdebank. Jong Afrikaners is tereg kwaad omdat hulle blameer word vir wat voor hul geboorte gebeur het, veral omdat die ANC nie verantwoordelik gehou word vir wat hy nou aanvang nie.

Hierdie jonger geslag is ’n verduideliking verskuldig oor wat in die verlede plaasgevind het, en hoekom hul voorouers ’n beleid ingestel en so lank ondersteun het wat vandag moreel tereggestel is. Hulle is immers aan die ontvangkant van rasgegronde regeringsbeleid.

Verduidelik is nie verdedig nie, want sonder ewewigtige ontledings van die verlede gaan die apartheidsgeskiedenis net met skuld en skaamte, of deur blinde ontkenning, bejeën word.

George Orwell het immers gesê dat elke geslag dink hy is slimmer as die vorige en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
‘Baie Pyn Wag Op ANC En DA By Die Stembus’
ANC-leiers is openlik lusteloos oor die 96 tussenverkiesings wat op 11 November in munisipale owerhede oor die land heen gehou word. Ook die DA sukkel volgens ’n goed geplaaste bron in dié party om sy partywerkers te motiveer vir die verkiesings in s
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related