Ebook560 pages8 hours
Hermann Giliomee: Historikus -- 'n Outobiografie: 'n Outobiografie
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van 'n land wat hom boei en besiel, 'n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal gerekende historikus ondersoek Giliomee lewenslank die ontstaan en handhawing van die skerp verdeeldheid in die Suid-Afrikaanse samelewing. Sy werk is vars en vreesloos, en vind aanklank by kenners én gewone Afrikaanse lesers wat oor hulself en hul verlede begin herbesin. Sy uitgesprokenheid haal hom dikwels die gramskap op die hals - uit wyd uiteenlopende oorde. Hy is al gebrandmerk as 'n slang in ons midde", 'n oorbeligte", 'n taalbul" en die boer in the woodpile". Hoewel Giliomee as kind van die Afrikaner-volksbeweging in die 1950's grootword, wyk hy af van die nasionalistiese tradisie in sy kritiese ondersoek na die opkoms, hoogty en ondergang van eksklusiewe Afrikanermag. Hy lewer veral in die 1980's en 1990's skerp kritiek op die regering se alleenheerskappy en sy onwilligheid om vanuit 'n posisie van mag te begin onderhandel. Met binnekring-kennis is sy verstaan van Afrikanermag ingelig en genuanseerd, iets wat saam met sy onderhoudende vertelwyse lei tot talle topverkopers, waaronder die magistrale The Afrikaners, wat in 2003 deur The Economist uitgesonder is as een van sy boeke van die jaar.
Author
Hermann Giliomee
Hermann Giliomee is an internationally renowned historian. In 2016 he received a major local award for his bestselling Die Afrikaners, while The Afrikaners was published to acclaim both here and in the US and UK. He has been an associate at Yale, Cambridge and the Wilson Centre for International Scholars in Washington DC.
Read more from Hermann Giliomee
Die Afrikaners: 'n Biografie Rating: 4 out of 5 stars4/5Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste Afrikanerleiers: ''n Opperste toets van mag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Konstante Revolusie: Naspers, Media24 en oorgange Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Hermann Giliomee
Related ebooks
Wit terroriste: Afrikaner-saboteurs in die Ossewabrandwagjare Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAfrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeskiedenis van Suid-Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Lojale verset Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntmaskering van die Holocaust Ontkenningsteorieë Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerreur en Bevryding: Die ANC/SAKP, die Kommunisme en geweld (1961-1990) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Resultaat van Britse Demokrasie in Suid-Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoereverraaier: Teregstellings tydens die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Boereboek Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie SAW in die Grensoorlog: 1966-1989 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLouis Botha: Krygsman, Generaal, Staatsman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBroedertwis: Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMelk die heilige koeie: Van baarde en banting tot Zupta en zol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArmblankes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBoerekryger: 'n Seun se hoogste offer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie oorlog kom huis toe: Vroue en gesinne in die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMoord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder Rating: 4 out of 5 stars4/5Krismis van Map Jacobs: Skooluitgawe Rating: 4 out of 5 stars4/5Geheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas Rating: 5 out of 5 stars5/5God? Gesprekke oor die oorsprong en uiteinde van alles Rating: 2 out of 5 stars2/5Anton Rupert: Die lewe van ’n sakelegende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSêgoed met slaankrag: 3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings Rating: 1 out of 5 stars1/5Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVegter en balling: Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk kies steeds die kerk Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Hermann Giliomee
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Hermann Giliomee - Hermann Giliomee
>TNa book_preview_excerpt.html }ێVp, R%ɖ%
7$Kee] %Lꁑ<AAyɨS7<40=WOKf9$#̌ڗᛧO^={y|}ų'Ox7/^}xuOMbun|S|W<=y]|me&CXe}Y^"~f~Sn]mwJ|)lfMe]lv!vy
_ٔW!;9ySdǮY}l}!v!lS`ʼ`5_lBAm?d/_Zk<؎x?%gul95Cy]yqS6cl_6;Cv,E/ЕĀ&w>h/w64960*m)!fvz۴_5ðܩ7`$74}1-bAoKߌupQ.F?t-co4ޱBgykk+F3)%hp.}i\mz!v]9q'epyӴ>\V*,k"\=fk55Q [%٦܉-7"n\A%
ւsu{/9.IX<<