Keerwalle teen die vergeet
Jun 14, 2020
2 minutes
Wessie (Wesley) en Ettie (Edmond) de Vries, twee skrywende neefs wat in die 1960’s en 1970’s op Wellington in die Boland grootgeword het, deel in hul plesierige selfpublikasie, Kortverhale uit die Boland, hul herinneringe aan alles van die 1969-aardbewing, motorongelukke en té lang kerkdienste tot liefdesteleurstellings en kattekwaad.
Die skrywers het die boek aan die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days