Vrouekeur

Bloedbande

“My diepste bedoeling met die boeke Bloedbande: ’n Donker tuiskoms en Verwoerd: My Journey through Family Betrayals is ’n uitnodiging – veral aan mense met my kulturele agtergrond en wat sukkel met die nuwe Suid-Afrika – tot ware tuiskoms in ons geliefde land,” sê Wilhelm Verwoerd, ’n skrywer en navorser by die Eenheid vir Historiese Trauma en Transformasie by die Universiteit Stellenbosch.

“Dit is so maklik om vervreemd en ontnugterd te voel met alles wat in die partypolitiek gebeur of moeg te word om oor ’n pynlike verlede te praat. My buitelandse ervaring met diepgewortelde konflik in plekke soos Noord-Ierland en Israel en die Palestyne het my verder oortuig dat oorgelewerde, historiese verwonding wat nie verwerk word nie, voortgesit word. Ek probeer met hierdie boeke ’n beskeie bydrae lewer om te help keer dat die ‘sondes van die vaders’ aan ons almal se kinders en kleinkinders besoek word.”

Sy jongste boeke gevolg.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur7 min read
’n Magiese stad
Covid-19 het reis nou onmoontlik gemaak, maar ons glo ná elke storm skyn die son weer. Ons sal weer kan reis en hier is solank ’n stad wat jy op jou lys kan sit vir wanneer die wêreld weer begaanbaar is Soos met ons vorige besoek aan Istanboel, bly o
Vrouekeur1 min read
Diere Onder Die Son!
Pikkie is ’n pou met die pragtigste vere. “Kyk net hoe pronk ek,” sê Pikkie. Kleur die rooster volgens die nommers in om te sien hoe Pikkie pronk.

Related