Stefaans Coetzee is ’n aktivis vir versoening, geregtigheid en restitusie. In Julie 2015 word hy op parool vrygelaat nadat hy 18 jaar tronkstraf uitgedien het. Hy werk as 'n radio-...view moreStefaans Coetzee is ’n aktivis vir versoening, geregtigheid en restitusie. In Julie 2015 word hy op parool vrygelaat nadat hy 18 jaar tronkstraf uitgedien het. Hy werk as 'n radio-omroeper en is 'n motiveringspreker. Stefaans is ’n ywerige leser en reël elke jaar die Sanctuary Boekefees. Hy bly in Klerksdorp saam met sy vrou en drie seuns. view less