Rapport

China wil vrede maak

Gert Grobler.

Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort.

Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese bande “ontkoppel” word, vetes oor onder meer die Suid-Chinese See, Hongkong en Taiwan. Hierdie teenproduktiewe benadering wat sy oorsprong het in die VSA se vrees oor sy kwynende globale politieke, ekonomiese en militêre invloed kan verreikende reperkussies inhou vir wêreldvrede en stabiliteit.

Die Chinese en Amerikaanse ekonomieë bly steeds eng verweef en talle waarnemers glo dat dit bykans ’n onbegonne taak sal wees om die twee ekonomieë, met ’n gesamentlike waarde van $35 duisend

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport2 min read
‘Ek Werk Eerder By Die Huis En Kietsie’
Meer as een uit elke vyf mense sal eerder tuis saam met hul troeteldiere werk as op kantoor saam met hul kollegas. ’n Dier is iets waarop ’n mens jou liefde kan uitstort, sê Juliana Coetzer, psigoterapeut en skrywer, oor die rol wat diere in veral di
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n