Rapport

Geen keer aan ’n reus

Die uitbreking van Covid-19 het die wêreld in vele opsigte verander. Dit het ook ’n nuwe era ingelui op die vlak van internasionale betrekkinge met verreikende gevolge vir die internasionale geopolitieke, ekonomiese en veiligheidsopset.

Gegewe die beduidende en groeiende wêreldrol wat China gespeel het op internasionale politieke en ekonomiese terrein tot die uitbreking van Covid-19 word daar wêreldwyd indringend bespiegel oor wat die implikasies daarvan vir China sal wees.

Wat sal die impak van Covid-19 op binnelandse politieke en ekonomiese terrein wees, asook op die land se toekomstige rol op internasionale vlak, ook wat sy betrekkinge met Afrika betref?

Binnelands

Die Chinese volk steun die regering van pres. Xi Jinping

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo