Rapport

China trap nou water

’N Dekade of meer gelede was almal gaande oor die skouspelagtige groei in China.

Orals het kenners gepraat van China wat kort voor lank vir Amerika sou uitstoot as die wêreld se grootste ekonomiese krag. My standpunt was dat die “nuutgevonde” optimisme oor China een ding is, maar dat dit ’n ander ding is om in die proses te wil begrafnis hou oor Amerika.

Baie het geskryf oor die skewe ekonomiese oplewing in China wat hoofsaaklik gedryf is deur Amerika se ekonomiese breine wat in die jare van presidente Bill Clinton en George W. Bush die ekonomie wou laat groei sonder inflasie.

Hulle het dus onder meer Amerika se produksie na China verskuif wat met sy goedkoop arbeid die produkte aan Amerika gelewer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band

Related