Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n
Finweek - Afrikaans2 min read
Groter Belangstelling Om Te Koop
netcare, wat in 1996 gevestig en op die JSE genoteer is, is op twee ná Suid-Afrika se grootste privatehospitaalbestuurder volgens markwaarde. Hy het net meer as 21 000 mense in diens met 51 hospitale, 10 605 geregistreerde beddens en 422 operasiesale
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-
Finweek - Afrikaans2 min read
Kolskoot Vasvra En Blokkiesraaisel
Toets jou algemene kennis met ons laaste vasvra, wat van 22 November aanlyn beskikbaar sal wees op fin24.com/finweek. 1. Die burgerlike groep Afriforum het onlangs aangevoer dat die voortgesette handhawing van ’n aandklokreël in die land as deel van
Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vooruitsigte Vir 2022
vanjaar het verskeie gelukkige en broodnodige hupstote aan die plaaslike ekonomie gebied, waaronder ’n oplewing in internasionale sowel as plaaslike groei, namate ekonomieë wêreldwyd oopgestel en opgehoopte vraag vrygestel is ná die verlangsamings wa
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans3 min read
Is Meer Risiko Die Moeite Werd?
in die geval van vaste inkomste word die potensiaal vir opbrengste – koeponbetalings en kapitaalwins – deur die effekte-opbrengskoers (koeponbedrag of-prys) bepaal. ’n Hoë opbrengskoers dui op ‘n hoë moontlike opbrengs. ’n Hoë moontlike opbrengs gaan
Finweek - Afrikaans4 min read
Hantering Van Personeelomset In Onstuimige Tye
dit is byna ondenkbaar dat hoë personeelomset en ’n gesukkel om talent te behou, nou as ’n “tikkende tydbom” beskou word in ’n land met een van die hoogste werkloosheidsyfers ter wêreld. ’n Onlangse peiling oor salaris- en loonbewegings deur Remchann
Finweek - Afrikaans6 min read
Die Beleggingswêreld Van A Tot Z
Op 1 November het Suid-Afrikaners na die stembus gegaan om in die munisipale verkiesing te stem. Die resultaat was egter nie wat die ANC of die DA gehoop het dit sou wees nie. Volgens die uitslag ondersteun 46% van die land die ANC, terwyl die DA die
Finweek - Afrikaans1 min read
Hondelof
Die isiZulu-woord vir dié uitgawe is izinja. Izinja is honde. Die enkelvoud is inja. Ek het nie izinja of ander troeteldiere nie. Ek het nie troeteldiere nie, want ek wil nie na hulle omsien nie. Ek sal eenvoudig nie, al wil my kinders graag izinja h
Finweek - Afrikaans3 min read
Tegno-oplewing oorweldig Fed-bateplanne
internasionale markte is blykbaar nie gepla oor die Amerikaanse Federale Reserweraad (Fed) se besluit om te begin met die vermindering van sy bateaankope in November nie, in skerp teenstelling met die styging in effekteopbrengs in 2013 ná die Fed die
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die
Finweek - Afrikaans3 min read
Druk Só Terug Teen Die Uitdagings Van Wêreldaandelemarkte
wêreldtoestande is vanselfsprekend moeilik, plaaslik sowel as oorsee, maar die goeie nuus is dat onderlinge fondse die afgelope dekade besonder goed gevaar het – dit ondanks onstuimigheid en geraas in die markte en selfs Covid-19. Heel onlangs was di
Finweek - Afrikaans1 min read
“Ek Vra Om Verskoning Vir Die Pyn En Die Lyding En Die Onwaardigheid En Die Skade Wat Apartheid Veroorsaak Het.”
Die Duitse afvaardiging by die COP26-klimaatsberaad in Glasgow wil £700 miljoen aan Suid-Afrika skenk om steenkoolverbruik te verminder. Die doel is om ’n totaal van $8,5 miljard met die Wêreldbank en private beleggers aan te wend om die ontwikkeling
Finweek - Afrikaans3 min read
Stuur Só Deur ’n Wêreld Van Geleenthede
om in die buiteland te belê, is ’n belangrike deel van enige langtermyn-beleggingstrategie, want dit bied meer diversifikasiemoontlikhede as wat deur die Suid-Afrikaanse markte beskikbaar is. Suid-Afrika is ’n taamlike klein, oop ekonomie met sowat 3
Finweek - Afrikaans1 min read
Gesonde Resultate
KOOP VER-KOOP HOU Die private gesond-heidsorggroep Mediclinic International se wins het vir die ses maande tot 30 September meer as verdriedubbel en amper pre-pandemievlakke bereik. Mediclinic, wat in Londen gesetel is en hospitale in Suider-Afrika,
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas
Finweek - Afrikaans3 min read
Hou Dit Eenvoudig
ek het onlangs saam met ’n paar beleggers koffie gedrink wat ongeveer tien jaar gelede begin belê het (o ja, alles ooreenkomstig die Covid-19-reëls). Ons het oor ditjies en datjies in die beleggingswêreld gesels, maar toe neem die gesprek ’n interess
Finweek - Afrikaans1 min read
Konstruksieaandele Hoër
HOU VER-KOOP KOOP In Mei het ek die konstruksiefirma Raubex as ’n koop aanbeveel – hy het sedertdien met 20% gestyg. Hy het op 8 November stewige resultate vir die ses maande tot 31 Augustus uitgereik. Inkomste het met 52% gestyg vergeleke met diesel
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Koelste Kultuskarretjie
almal bly lief vir die Italiaanse Fiat 500, ’n motor waarrondom daar al ’n hele kultus bestaan. Die klassieke voorkoms, erfenis en sjarme bly behoue in die derde generasie van die stadsmotor. Dit lyk nog baie soos die piepklein karretjie wat 64 jaar
Finweek - Afrikaans4 min read
Voorwaar ’n Indrukwekkende Trajek
in die verlede, as mense aan Sasfin gedink het, het hulle ons net as ’n betroubare makelaar beskou. Maar sedert ons in 1890 gestig is, het ons ons op mense toegespits. Dit ontstaan sonder twyfel uit die ondernemingsgees van Sasfin as onderneming – aa
Finweek - Afrikaans4 min read
Bou ’n Klimaatbestande Onderneming
voordat ’n internasionale pandemie ons lewe ontwrig het, was die dringendste vraag wêreldwyd – van Davos-forums tot maatskappydireksiesale, van boere tot politici – eenvoudig: Hoe om klimaatsverandering te keer. En namate ons leer om saam met die pan
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Nou Vir SA Se Goudmaatskappye?
goud word al sowat 140 jaar lank in Suid-Afrika ontgin. Die volwasse aard van die hulpbronne begin nou duidelik word. Toegang tot die dieper ekonomiese hulpbronne is duur en riskant en vereis arbeidsintensiewe mynboupraktyke. Loonen elektrisiteitsinf
…Or Discover Something New