Finweek - Afrikaans

Voorwaar ’n indrukwekkende trajek

in die verlede, as mense aan Sasfin gedink het, het hulle ons net as ’n betroubare makelaar beskou. Maar sedert ons in 1890 gestig is, het ons ons op mense toegespits. Dit ontstaan sonder twyfel uit die ondernemingsgees van Sasfin as onderneming – aanvanklik van Roland Sassoon en nou in dieselfde mate van sy seun, Michael, ons uitvoerende groephoof.

Sasfin skep behae in ’n besonder mededingende span wat altyd poog om die beste te lewer. Interessantheidshalwe, wil Sasfin Asset Managers aanvoer dat sy trajek in die afgelope drie jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans4 min read
Stygende Insetkoste Demp Goeie Landboulopie
ondanks betreklike goeie vooruitsigte op reën vir die 2021-’22-seisoen, ervaar die plaaslike landbousektor tans gemengde produksie-omstandighede. Dit kan onder meer toegeskryf word aan ontsaglike ontwrigtings waarmee die wêreld tans te midde van die

Related