Die Redakteur Sê
sondag 24 Mei het The New York Times sy voorblad aan slagoffers van Covid-19 gewy. Die name van byna 1 000 mense is gepubliseer, tesame met hul ouderdom en iets persoonliks oor elkeen. Dit is ink-gegraveerde grafskrifte wat ruweg 1% van die aangeteke