Finweek - Afrikaans

Toenemende vraag na skoon lug kan platinum ’n hupstoot gee

suid-Afrikaners het dit miskien nie geniet dat hul persoonlike vryheid die onderwerp van staatsvoorskrif word nie, maar die lug is ten minste skoner.

Een gevolg van die Covid-19-pandemie is ’n afname in lugbesoedeling in die land. Die vlak van stikstofdioksied het tussen 27 Maart en 20 April met 23% op die Hoëveld gedaal, volgens ’n studie van satellietbeelde wat die WNNR in Pretoria gedoen het.

Die verskynsel van laervrystellings is ’n wêreldwye gevolg van minder motors op die paaie, minder verskyn het. “Dus, nadat die huidige noodtoestand iets van die verlede is en ons begin herstel, sal ons uitdaging wees om lugbesoedeling permanent hokte slaan,” het hy gesê.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-