Finweek - Afrikaans

Uitsonderlike welvaart oor 21 jaar geskep

min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenomenale resultaat.

Wat maak die Coronation-top-20-fonds uniek?

Die Coronation-top-20 is ’n aktief bestuurde portefeulje van aandele wat ons as blyk. In baie opsigte is dit asof ’n mens se persoonlike beleggingsportefeulje deur Coronation se beleggingspan bestuur word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Kolskoot Vasvra En Blokkiesraaisel
Toets jou algemene kennis met ons laaste vasvra, wat van 22 November aanlyn beskikbaar sal wees op fin24.com/finweek. 1. Die burgerlike groep Afriforum het onlangs aangevoer dat die voortgesette handhawing van ’n aandklokreël in die land as deel van

Related