Finweek - Afrikaans

POLITICI PROBEER ESKOM KAAP

andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei.

Suid-Afrikaners besef nie dat Eskom se verouderde steenkoolaanlegte, soos ’n vloot verwaarloosde ou motors, nooit weer sal presteer soos vroeër nie. Die ongelukkige waarheid is dat beurtkrag nog drie jaar sal voortduur; waarskynlik langer.

Eskom se energiebeskikbaarheidsfaktor het die week geëindig 6 November tot 57,42% gedaal, van bo 65% gedurende dieselfde week verlede jaar.

Gevolglik was vanjaar die slegste jaar ooit wat beurtkrag betref, wat die ekonomie miljarde rande gekos het. Ontleders sê volgende jaar sal waarskynlik erger wees aangesien albei Koeberg se eenhede agtereenvolgens oor ’n tydperk van tien maande buite werking sal wees om hul stoomopwekkers te vervang.

De Ruyter het gehoop toe hy byna

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome