Landbouweekblad

STAAL JOU VIR BEURTKRAG DIÉ SOMER

ESKOM het nie meer genoeg geld oor om vol te hou met die tempo waarteen diesel die afgelope sewe maande verbrand is nie. Die nutsmaatskappy het onlangs tydens ’n mediakonferensie gesê sedert die begin van sy boekjaar in April is amper R12 miljard diesel deur sy oopsiklus-gasturbines verbrand.

Boonop skop twee beoogde projekte binnekort af wat bykomende druk op kragvoorsiening gaan plaas.

Mnr. Jan Oberholzer, bedryfshoof van Eskom, het vroeër aan Landbouweekblad gesê boere kan hulle begin staal vir 24 maande van beurtkrag. Sy raad aan boere is om soveel moontlik selfvoorsienend te raak wat elektrisiteit betref. (Lees die artikel op bl. 34.)

“Ons sou vir diesel kon betaal as munisipaliteite ons net sal betaal. Dit is tyd dat wanbetalers besef wat die uitwerking

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit