Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

PURPLE GROUP

Buitengewone groeipotensiaal

urple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% gestyg terwyl gefinansierde rekeninge tot 737 000 toegeneem het – en hy kry elke maand sowat 60 000 rekeninge by. EasyEquities genereer R67 wins per rekening per jaar, maar Charles Savage, uitvoerende hoof, sê ouer rekeninge maak veel meer namate beleggers se vertroue en kapitaal toeneem. Daarby toon vorige syfers dat 40 000 van elke maand se 60 000 nuwe rekeninge gefinansier sal word. In die volgende jaar kan 500 000 gefinansierde rekeninge dus bygevoeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-
Finweek - Afrikaans4 min read
Hantering Van Personeelomset In Onstuimige Tye
dit is byna ondenkbaar dat hoë personeelomset en ’n gesukkel om talent te behou, nou as ’n “tikkende tydbom” beskou word in ’n land met een van die hoogste werkloosheidsyfers ter wêreld. ’n Onlangse peiling oor salaris- en loonbewegings deur Remchann
Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo

Related