Finweek - Afrikaans

Hantering van personeelomset in onstuimige tye

dit is byna ondenkbaar dat hoë personeelomset en ’n gesukkel om talent te behou, nou as ’n “tikkende tydbom” beskou word in ’n land met een van die hoogste werkloosheidsyfers ter wêreld.

’n Onlangse peiling oor salaris- en loonbewegings deur Remchannel, ’n beloningbestuurplatform, het onthul bedankings was die grootste rede (60%) hoekom werknemers tussen April en Oktober vanjaar diens verlaat het.

Jaarlikse personeelomset oor alle sektore heen het met 16% toegeneem, sê René Richter, besturende direkteur van Remchannel. “Dit is nogal ontstellend,” merk sy op.

“Die reële koste van hoër personeelomset

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Groter Belangstelling Om Te Koop
netcare, wat in 1996 gevestig en op die JSE genoteer is, is op twee ná Suid-Afrika se grootste privatehospitaalbestuurder volgens markwaarde. Hy het net meer as 21 000 mense in diens met 51 hospitale, 10 605 geregistreerde beddens en 422 operasiesale
Finweek - Afrikaans3 min read
Is Meer Risiko Die Moeite Werd?
in die geval van vaste inkomste word die potensiaal vir opbrengste – koeponbetalings en kapitaalwins – deur die effekte-opbrengskoers (koeponbedrag of-prys) bepaal. ’n Hoë opbrengskoers dui op ‘n hoë moontlike opbrengs. ’n Hoë moontlike opbrengs gaan
Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vooruitsigte Vir 2022
vanjaar het verskeie gelukkige en broodnodige hupstote aan die plaaslike ekonomie gebied, waaronder ’n oplewing in internasionale sowel as plaaslike groei, namate ekonomieë wêreldwyd oopgestel en opgehoopte vraag vrygestel is ná die verlangsamings wa

Related