Finweek - Afrikaans

’N STORM LÊ VOOR …

roger Baxter, uitvoerende hoof van die Mineraleraad van Suid-Afrika, is ’n optimistiese kêrel. Hy glo byvoorbeeld vas dat Suid-Afrika se ekonomiese herstel in die herlewing van die mynbousektor lê. Maar selfs sy vertroue weifel soms.

“Dit is nou dringend,” het hy in November vanjaar in ’n verklaring deur die Mineraleraad gesê, toe hy verwys het na die kredietgraderingagentskap Moody’s Investors Service se verwagte komende afgradering van Suid-Afrika se staatskuld. ’n “Aansienlike ommeswaai” oor ses maande was nodig, verkieslik deur middel van ’n reeks ekonomiese hervormings, as Suid-Afrika ’n daling op die wêreld se ekonomiese leer gaan vermy.

Suid-Afrika se mynbedryf sukkel baie, dit is waar. Nuwe investerings – bestaande uit nuwe kapitaal, en in nuwe ondernemings – kan op die vingers van een hand getel word. Maar moet dit nie aan die beleggersmark bekend maak nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,