Die Redakteur Sê
die dag voordat hierdie uitgawe van finweek persklaar gemaak is, het Statistieke Suid-Afrika die syfers oor ekonomiese groei vir die derde kwartaal van vanjaar uitgereik. Al was die verwagtinge laag, was die inkrimping met 0,6% ’n kwaai slag, en het