Finweek - Afrikaans

Wêreldwye toename in kubermisdaad laat Suid-Afrika swaarkry

kubermisdaad neem oral ter wêreld in ontstellende mate toe en is vandag een van die grootste bedreigings waarmee maatskappye, regerings en individue te kampe het, want die wye verspreiding van digitale tegnologie en konnektiwiteit maak dat byna als wat ons doen ons aan moontlike aanvalle uitlewer.

Cybersecurity Ventures voorspel dat die skade weens kubermisdaad die wêreld teen 2021 $6 duisend miljard per jaar mag kos, teenoor $3 duisend miljard in 2015.

Die internasionale navorsingsmaatskappy Cybersecurity Ventures voorspel dat die skade weens kubermisdaad die wêreld teen 2021 $6 000 miljard per jaar sal kos, teenoor $3 000 miljard in 2015. Die maatskappy se raming omvat alles, van data wat beskadig, gesteel en vernietig word tot gesteelde geld, verlore produktiwiteit, die koste om van ’n aanval te herstel en reputasieskade. ’n Meer gegronde syfer van McAfee, die Amerikaanse rekenaarsekerheidsmaatskappy, stel die wêreldwye verlies in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di