Finweek - Afrikaans

Van SA tot VSA – gaan die markte blom?

die jaar 2019 was ’n goeie jaar om in die markte te belê. Plaaslik is ons nou besig om opbrengste van dubbelsyfers te behaal, wat dividende insluit, terwyl Europa ongeveer20% hoër is en Amerika weereens die leier is met die S&P 500 wat bykans 25% hoër vir die jaar is. Dit is groen net waar jy kyk, maar ’n woord van waarskuwing . . .

Amerika se ekonomiese uitbreiding is die langste lopie tot nog toe, en die opbrengs is op een na die beste ooit, met die internetborrel van die 1990’s die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,