Finweek - Afrikaans

Buitelandse fond se – watter sal in 2020 floreer?

buitelandse belegging, wat net ’n paar jaar gelede nog ’n nuwigheid was, is nou binne die bereik van alle Suid-Afrikaners wat blootstelling aan internasionale aandele wil kry. Beleggers het ’n keuse van duisende maatskappye wat in die buiteland genoteer is.

MSCI se wêreldindeks is ’n maatstaf wat wyd gebruik word om internasionale aandele se pretasie te meet. Dit sluit 1 651 groot-en middelkapitalisasie-aandele in 23 lande in. Die indeks het tussen die begin van vanjaar en 25 November ’n opbrengs van 23,8% in dollarterme behaal. Die FTSE/JSE-indeks van alle aandele het in dieselfde tydperk 11,2% in randterme opgelewer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di

Related