Finweek - Afrikaans

Reken op goeie toekomstige opbrengste

suid-Afrika se ekonomiese sage bly ontstellend en word voortdurend verswak deur ’n korrupte, kaderoorlaaide en onbekwame regime wat grootliks na sosialisme oorhel. Daarteenoor is daar die diepgaande ondernemingsgees en volharding van die land se private sektor.

Die dapper poging om ekonomiese groei en ontwikkeling te midde van verbete nasionaliseringsuitdagings vir mynbou, energie, landbou, gesondheidsorg en so meer te bevorder, kry veels te min krediet.

Alles gaan egter nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Groter Belangstelling Om Te Koop
netcare, wat in 1996 gevestig en op die JSE genoteer is, is op twee ná Suid-Afrika se grootste privatehospitaalbestuurder volgens markwaarde. Hy het net meer as 21 000 mense in diens met 51 hospitale, 10 605 geregistreerde beddens en 422 operasiesale
Finweek - Afrikaans3 min read
Is Meer Risiko Die Moeite Werd?
in die geval van vaste inkomste word die potensiaal vir opbrengste – koeponbetalings en kapitaalwins – deur die effekte-opbrengskoers (koeponbedrag of-prys) bepaal. ’n Hoë opbrengskoers dui op ‘n hoë moontlike opbrengs. ’n Hoë moontlike opbrengs gaan
Finweek - Afrikaans3 min read
Die Vooruitsigte Vir 2022
vanjaar het verskeie gelukkige en broodnodige hupstote aan die plaaslike ekonomie gebied, waaronder ’n oplewing in internasionale sowel as plaaslike groei, namate ekonomieë wêreldwyd oopgestel en opgehoopte vraag vrygestel is ná die verlangsamings wa

Related