Finweek - Afrikaans

Druk só terug teen die uitdagings van wêreldaandelemarkte

wêreldtoestande is vanselfsprekend moeilik, plaaslik sowel as oorsee, maar die goeie nuus is dat onderlinge fondse die afgelope dekade besonder goed gevaar het – dit ondanks onstuimigheid en geraas in die markte en selfs Covid-19.

Heel onlangs was dit danksy aandele wat in die algemeen indrukwekkend gepresteer het. Dit is byvoorbeeld betekenisvol dat die S&P 500 nou 30,6% hoër is as ’n jaar gelede en vanjaar alleen met 26,2% gestyg het. Die JSE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related