Finweek - Afrikaans

WAAR BATEBESTUURDERS OPBRENGS SOEK

soos enige ander bedryf tydens een van die wêreld se strengste inperkings moes Suid-Afrikaanse bate-en beleggingsbestuurders weens die Covid-19-pandemie ongekende en onverwagte ontwrigtings van hul bedrywighede hanteer. Sommige van die aanpassings sal tydelik wees, maar ander sal die voorkoms van die bedryf waarskynlik vir nog baie jare verander.

Die Covid-19-pandemie blyk een van die erste krisisse te wees waarvoor die beleggingsgemeenskap al te staan gekom het, maar plaaslike fondsbestuurders meen die krisis versterk bloot die beleggersvooroordele wat reeds voor die inperking bestaan het.

Wat Suid-Afrikaners gekies het om in reaksie op die pandemie met hul beleggings te doen, is om ’n vyfjaartendens te versnel. DieVerenigging virSpaaren Belegging van SA (Asisa) se jongste kwartaalverslag toon dat plaaslike beleggers van hoëaandeel-of gebalanseerde fondse wegbly en groter sekerheid en beskerming teen wisselvalligheid in geldmark-en vaste-inkomstefondse soek. Sover wys behoorlike opbrengskoerse dat hulle reg is.

“Geldmarkfondse se markaandeel het die afgelope vyf jaar wesenlik van 15% tot 18% gegroei. Dit wys dat beleggers die afgelope vyf jaar kreatief

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,

Related