Finweek - Afrikaans

Beleggerstrategieë om te benut

Leila Fourie, uitvoerende hoof van die JSE, sê ’n onlangse Bloomberg-ontleding toon dat SA aandele teen ’n afslag van 27% teenoor ander ontluikendemarkte- en teen ’n afslag van 50% teenoor internasionale portuurgenote verhandel. “Dit dui op ’n fantastiese geleentheid om in hoëgehalte-aandele in die SA mark te belê.”

Sy sê al is sekere sektore erg geraak deur inperkingbeperkings en onsekerheid wat deur Covid-19 veroorsaak is, het sommige van die aandele wat die ergste geraak is indrukwekkend herstel. “Die Fini15, ons kernindeks vir die finansiële sektor,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Lees Meer, Leer Meer
dit het my lank gevat om te besluit hoe om hierdie artikel te begin. Ek moet erken dat dit nie maklik was om dit te skryf nie. Ek onthou toe ek nog maar net ’n klein tjokker was met drome in my kop en passie in my hart. Ek onthou hoe ek finweek gekoo
Finweek - Afrikaans5 min read
Simon Se Wenke
Purple Group* (wat EasyEquities besit) het resultate uitgereik wat veel beter is as wat ek verwag het. Die maatskappy het sy finansiële resultate vir die jaar tot 31 Augustus op 10 November uitgereik. Die wesensverdienste per aandeel het met 190% ges
Finweek - Afrikaans1 min read
Finweek - Afrikaans
Waarnemende redakteur Jaco Visser Besturende redakteur Zerelda Esterhuizen Medewerkers Simon Brown, Jacques Claassen, Andrew Duvenage, Johan Fourie, Moxima Gama, Mariam Isa, Schalk Louw, David McKay, Maarten Mittner, Andile Ntingi, Timothy Rangongo,

Related