Finweek - Afrikaans

Aandele dryf konserwatiewe plaaslike fondse aktief aan

andelemarkte het in onlangse jare hierdie en daardie kant toe gespring, met Suid-Afrikaanse aandele geen uitsondering nie. Die afgelope jaar het ons gesien hoe die FTSE/JSE-indeks van alle aandele sowat ’n derde van sy waarde inboet, maar dit is nou reeds meer as 35% hoër as in Maart 2020.

Vyf jaar gelede is ons mark as te duur beskou, en tog het talle algemene effektetrusts in die daaropvolgende jare swak gevaar teenoor binnelandse inflasie. Aan die internasionale front het ons die afgelope jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related