Finweek - Afrikaans

Dollar verniel rentekoerse – koop aandele

’n Fonds wat die moeite werd is om te oorweeg deur diegene wat buitelandse blootstelling soek, is die Ninety One Global Strategic Managed Feeder-fonds. Die fonds word in Londen deur Philip Saunders en Iain Cunningham bestuur.

Geloofwaardige buitelandse multibatefondse se voordele is natuurlik dat hulle voordeel kan trek uit ’n breë internasionale geleentheidstel en die belegger se blootstelling volgens bateklas, kredietgehalte en geldeenheid kan versprei om stabieler opbrengste te lewer.

Die Ninety One Global Strategic Managed Feeder-fonds is in September 2003 van stapel gestuur en het R4,2

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans10 min read
Die Metale-stormloop
onder die maatskappye wat gebie het vir Atlantic Nickel, ’n maatskappy wat die Santa Rita-myn in die deelstaat Bahia in Brasilië besit, was twee motorvervaardigingsmaatskappye. Dié maatskappye neem nie normaalweg aan groot, regstreekse samesmelting-

Related