Fortuine: Die wel en wee van Afrikaner-magnate
()
About this ebook
Onder leiding van Koos Bekker het Naspers die Johannesburgse aandelebeurs begin domineer en is dié mediagroep tot 'n internasionale beleggingshouergroep omvorm. Johann Rupert het Richemont as die naasgrootste groep in die mark vir luukse goedere gevestig, terwyl Christo Wiese en Whitey Basson onderskeidelik Pepkor en Shoprite tot die grootste kleinhandelgroepe in klerasie en voedsel in Afrika uitgebou het.
Fortuine verklap waarom alles wat sakeleiers soos Jannie Mouton, Michiel le Roux, GT Ferreira, Johan van Zyl, Douw Steyn en 'n aantal megaboere aanraak skynbaar in goud verander. Dit ondersoek ook die sensasionele ineenstorting van Steinhoff Internasionaal onder Markus Jooste, waardeur soveel welvaart uitgewis is.
'n Onthullende boek, wat hoofsaaklik op persoonlike onderhoude gebaseer is en lig werp op die werksetiek, strategiese vennootskappe en aptyt vir risiko wat hierdie groep Afrikaners die reënmakers van die ekonomie maak.
Ebbe Dommisse
Ebbe Dommisse is op 14 Julie 1940 op Riversdal gebore. Hy behaal 'n BA-graad aan die Universiteit van Stellenbosch en ook 'n MA-graad in joernalistiek aan die Columbia Universiteit in New York. Hy begin in 1961 sy loopbaan as joernalis by Die Burger, waar hy in 1990 redakteur word tot met sy aftrede in 2000. Ebbe is die medeskrywer (met Alf Ries) van topverkopers Broedertwis (1982) en Leierstryd (1990) - en ook hierdie boek met Willie Esterhuyse, Anton Rupert - 'n lewensverhaal.
Read more from Ebbe Dommisse
Anton Rupert: 'n lewensverhaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnton Rupert: Die lewe van ’n sakelegende Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Fortuine
Related ebooks
Whitey: Sakereus van Shoprite: Voorwoord deur Johann Rupert Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas Rating: 5 out of 5 stars5/5Brand Pretorius - aan die stuur: My leierskapsreis Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWeermagstories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDink soos 'n miljardêr: Geheime van 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJou geldsake: Hou kop in onseker tye Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Afrikaners: 'n Biografie Rating: 4 out of 5 stars4/5Skatryk: Waarom ons beter leef as ons voorsate Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Derick Hougaard: Die ware storie van die Liefling van Loftus Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJannie Mouton: En toe fire hulle my Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRassie: Stories oor rugby en die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratings1 Recce: Die nag behoort aan ons Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeloof sonder sekerhede: Hoe kan ek nog glo? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste Afrikanerleiers: ''n Opperste toets van mag Rating: 0 out of 5 stars0 ratings1 Recce, volume 3: Onsigbaarheid is ons krag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRecce-resepte: Vir kos, die bos, die lewe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAlle sondaars welkom: Gedagtes oor God en die grense van mense Rating: 4 out of 5 stars4/5Hoop in tye van nood Rating: 5 out of 5 stars5/5Gerugte van reën Rating: 4 out of 5 stars4/5Op die Duiwel se Spoor Rating: 5 out of 5 stars5/5In die blou kamp: Facebook-stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsZebra Kry Sy Strepe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lang pad van Stoffel Mathysen Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRugbymal Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Fortuine
0 ratings0 reviews