Landbouweekblad

Sakewêreld kan nie langer buite staan

Suid-Afrika is, soos alle lande, in die dodelike kloue van Covid-19 vasgevang. Hoewel dit ’n verleidelike opsie is om alles opsy te skuif en alle pogings op die bekamping van Covid-19 toe te spits, het die pandemie die ernstige gebreke in die Suid-Afrikaanse ekonomie beklemtoon en versterk. Dit strek vanaf rekordhoë vlakke van werkloosheid en ’n leë staatskas tot groter wordende armoede en ongelykhede.

Teen die tyd dat die gesondheidsgevaar uiteindelik onder beheer gebring is, sal die ou, strukturele maatskaplik-ekonomiese probleme steeds teenwoordig wees, maar dit sal sterker gevoel word in die spoor van verwoesting wat Covid-19 agtergelaat het.

Die vraag is wat Suid-Afrika behoort te doen om die land vir die “nuwe normaal” voor te berei.

Besigheid het baie van die troefkaarte wat groei en werkskepping in Suid-Afrika kan ontsluit, maar die sakesektor word dikwels daarvan beskuldig dat dit ongetransformeer is. Ietwat ironies, word daar egter op besighede vir leiding gesteun en soms vir ’n vennootskap gevra wanneer knelpunte oor werkskepping, groeistrategieë, arbeidsverhoudinge, energieverskaffing en korrupsie aangepak moet word.

Die sakewêreld dra méér as 80% tot die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop

Related