Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardogter wy hulle die afgelope bykans drie dekades aan fieterjasievrye stoetteling.
Die stoetery word ongeveer 30 km noord van Bloemfontein aan